Jesaja 28 – 39 Water in die woestyn

ISBN: 9780864879042
SKU: BM0132 Categories: , Tag:

Die Here kla die nasies én sy volk aan. Wat is die aanklag? Onreg! Onreg het verskillende gedaantes. Dié wat hulle aan onreg skuldig maak, pluk die een of ander tyd die vrugte daarvan. Soos hoogmoed, kom ook onreg tot ʼn val.

Dié wat ly as gevolg van onreg, kan weet dit gaan nie ongesiens verby nie. Soos water in die woestyn en strome in die wildernis, is die Here by sy mense. In goeie én moeilike omstandighede is Hy ons lafenis.

Information

R150,00

10 in stock

0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop