Ja!Kleuter Bybelstories – God se grootheid A6

ISBN: 9781991257147
SKU: VAV0722 Categories: , Tag:

Die “Ja! Kleuter” reeks is geskik vir kinders tussen die ouderdom van 3-6 jaar – ideaal vir vroeë-kind ontwikkel!
Hierdie kleurvol geïllustreerde Bybelverhale leer Ja!Kleuters holistiese lewensvaardighede en -waardes, asook basiese opvoedkundige vaardighede soos syfer- en leesvaardighede. Elke verhaal word vergesel deur ‘n gebed om kinders te help om met God te praat; ‘n saamsing-lied en ‘n Christelike waarde wat die verhaal versterk.

  • Ja!Kleuter Bybelstories oor God se grootheid
  • A6 grootte

Information

R10.00

2 in stock

0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop