Huisgeloof-reeks 4 – Ons huis dien

ISBN: 9781928468141
SKU: BM0154 Categories: , Tag:

Die 9 ontmoetings in hierdie boek gee aan families praktiese wenke en voorbeelde van hoe hulle die verskillende familiegewoontes in hulle huishouding kan inoefen. 

Ons huis dien bemagtig ouers om hulle verhouding met hulle kinders te versterk deur verskillende familiegewoontes te vestig.

Familiegewoontes help mense in ’n huishouding om beter saam te leef en mekaar te dien. Dit help ook almal in die familie om goeie vaardighede in te oefen soos kommunikasie, konflikhantering en diensbaarheid.

Die 9 ontmoetings in hierdie boek gee aan families praktiese wenke en voorbeelde van hoe hulle die verskillende familiegewoontes in hulle huishouding kan inoefen. Hierdie gewoontes sal hulle ook help om Jesus se liefde prakties uit te leef in die manier waarop hulle mekaar in die huis behandel en deur hulle dade wys dat hulle vir mekaar omgee.

Mag hierdie boek jou en jou kinders nader aan God, nader aan mekaar en nader aan julle naaste bring.

Information

R120,00

7 in stock

0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop