Hoe verwerk ek trauma?

FREE

Available in Afrikaans and English.

Description

Trauma kan op verskillende maniere omskryf word. In kort kan ons sê: Trauma is die gevolg van (’n reeks) gebeure of omstandighede wat deur ’n persoon as ’n fisiese- of emosioneel-gevaarlike bedreiging ervaar is en wat ’n blywende, negatiewe uitwerking op die persoon se fisiese, sosiale, emosionele en geestelike toestand het.

Die woord trauma is afgelei van die Griekse woord wat wond beteken. Net soos mense liggaamlik verwond kan word, word hulle ook emosioneel en geestelik verword. Selfs gemeenskappe kan geestelik verwond word. Dink maar net hoe ’n skool se personeel en leerders of ’n dorp se inwoners getraumatiseer kan wees na ’n ramp. Wanneer ’n gewonde met ’n verband of gips om sy of haar arm loop, kry so iemand baie simpatie. Geestelike wonde is nie so opsigtelik nie en daarom dra baie mense swaar aan hulle trauma, sonder dat hulle baie simpatie kry.

SKU: AFR212 Categories: , Tag: