Hoe vertel ek iemand van Jesus?

Stock Notice
Only 1 left in stock!
SKU: AFR179 Category: Tag:

Kinders van God moet besef hoe belangrik dit is om iemand van die Here te vertel. Die Here stuur ons om sy getuies in die wêreld te wees: “… soos die Vader my gestuur het, stuur ek julle (Johannes 20:21)”. As ons God se kinders is, kan ons eintlik ook nie anders nie; ons wil graag oor Jesus getuig teenoor alle mense.

Information

Available in Afrikaans, English and Sesotho

Free

1 in stock

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop