Handvatsels vir Covid-19

ISBN: 9781928478690
SKU: VAV0404 Categories: , Tag:

Hierdie boek wil mense help om sin te maak uit die uit-dagings wat COVID-19 daarstel, en wat meer as ooit ons “broosheid”, ook as Christene, blootlê. Dit word dikwels deur die pers, gesondheidsorg en ander wetenskaplikes ver-neem dat die wêreld na die eerste geval van die oordrag van COVID-19 in Suid-Afrika glad nie meer dieselfde sal wees soos ons dit vroeër beleef het nie. Tye sal onherroeplik kan terugkeer na“normaal”.  Siende dat die skrywers glo dat die inspirerende Woord van God (Bybel) seisoenaal, relevant en handig is vir allerlei omstandighede, is dit imperatief om te reflekteer op die merkers wat die Bybel aanbied en wat mense in ons gemeenskappe kan help om vanuit ’n Bybelse perspektief na die gebeure te kyk en ook daarteenoor hul “kwesbaar-heid” op sinvolle maniere te vertolk.  Die boek wil nie noodwendig die advies en riglyne wat die gesondheidsowerhede bied, weerspreek nie, maar wil die leser se geloof begrond in die beliggaming van die histo-riese Jesus se kwesbaarheid op aarde as ’n vorm van geloof om die COVID-19 en soortgelyke uitdagings die hoof te bied.

Information

R50,00

3 in stock

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop