God se kinders Storieboekbybel (Afr)

ISBN: 9780796311771
SKU: TUTAFR Categories: , Tag:

Aartsbiskop Desmond Tutu vertel in hierdie Kinderbybel meer as vyftig van sy mees geliefde Bybelverhale in sy tipiese geselstrant.  Hy laat die lig val op die universele en multikulturele boodskap dat God wil hê alle mense moet mekaar liefhê en met vrede en vergifnis in hulle harte saamleef. Van die voorste kunstenaars is van oor die hele wêreld bymekaargebring om die teks te illustreer.  Hulle is gevra om die kenmerkende styl en rykdom van hulle kulture uit te beeld sodat hierdie Kinderbybel die eerste sal wees wat werklik wêreldwyd aanklank vind.  Elke storie wys hoe God deur die geskiedenis aan die werk is, en sluit af met ‘n kort gebed wat kinders help om die boodskap op hulle eie lewe toe te pas.

Information

Beskikbaar in Afrikaans, Engels, Sotho, Zulu, Xhosa, Twana en Pedi

R168,00

2019 in stock

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop