God se boustene vir die wêreld

ISBN: 9780864876157
SKU: BM0083 Categories: , Tag:

Daar is in elkeen van ons ’n bate. Ook in ons gemeenskap is daar bates. Hierdie bates moet uitgebou word – dan sal jy negatiewe gedrag in postitiewe gedrag kan verander – veral in kinders en jongmense. God se boustene vir die wêreld bestaan uit 40 individuele studies en 6 groepstudies. Daar is ook 6 preeksketse beskikbaar op Bybel-Media se webwerf.

Information

R34,50

2 in stock

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop