Geseënd is die vredemakers

Hierdie pamflet spreek die sensitiewe kwessie van versoening en vergifnis aan. Vredemaking is die verlies van jouself, die opoffering van jouself, net om ‘n ryker, voller self terug te ontvang. Dit is ‘n reis – nie altyd ‘n maklike of aangename een nie – maar een waardeur jy ‘n beter persoon word.

Information

Free

449 in stock

0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop