Ek kan nee sê

FREE

Available in Afrikaans, English.

Description

Eenvoudige pamflet om kinders te leer dat dit hulle reg is om nee te sê wanneer hulle ongemaklik voel met die teenwoordigheid of kontak van ander mense, ook volwassenes. Die pamflet is slim geskryf deur ‘n kundige wat die kind se lyfie in drie dele opdeel soos ‘n verkeerslig: Groen – veilige dele, oranje – minder veilige dele en rooi – privaatdele.

SKU: AFR166 Categories: , Tag: