Die man met die naam Jesus
ISBN: 9781868044207
In Die man met die naam Jesus gee die skrywer in 37 beskrywings ’n beeld van wie Jesus is. Hierdie beelde en omskrywings kan vir jou dien as ’n herinnering, ’n versterking, ’n versekering, ’n belewing en ’n nuwe verwagting en bevestiging van jou geloof.
Information
R50,00
4 in stock