Die grond onder ons voete
Die grond onder ons voete maak ons opnuut bewus van die ekologiese stryd waarin ons gewikkel is. Die aarde se hulpbronne is besig om drasties te verminder en die hoeveelheid mense neem net toe. Hoe behoort ons as Christene na die aarde om te sien?
Information
Free
1132 in stock



