Die Bybel@Kinders- Nuwe Testament Psalms & Spreuke

ISBN: 9781432209735
SKU: VAV0790 Categories: , Tag:

God se boodskap in ‘n taal wat kinders verstaan

DieBybel@kinders, waarvan méér as 50 000 eksemplare al verkoop het, is wéér beskikbaar.

Die NUWE TESTAMENT MET PSALMS EN SPREUKE is in maklike Afrikaans deur kundige Bybelvertalers vertaal – spesiaal vir kinders!

Die skrywerspan van dieBybel@kinders het met verantwoordelikheid God se Woord getrou aan die betekenis vertaal, spesiaal vir kinders.

  • Aan die begin van elke boek is daar ‘n kort inleiding wat die opsomming van die inhoud gee, om dit maklik en verstaanbaar te maak.
  • Die Bybelboeke is ook in korter dele ingedeel met ‘n opskrif wat mooi verduidelik waaroor die spesifieke deel gaan.
  • Die sinne is lekker kort en lees maklik omdat eenvoudige woorde gebruik is.
  • Dit is ideaal vir voorlees, maar tog is die taal so maklik dat dit net reg is vir selflees ook.

Information

R449,00

1 in stock

0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop