Vrug dra deur die Gees vir God

ISBN: 978000BARV064
SKU: BARV064 Categories: , Tag:

Vrug dra deur die Gees VIR GOD deur Linda van Heerden is die eerste Bybeldagboek oor die vrug van Gees in Afrikaans. Die 366 vrug dra-oordenkings begin in Januarie met God en die vrug dra-opdrag. In Februarie tot Oktober word elk van die nege eienskappe van die vrug van die Gees oordink. Laastens word die saligsprekinge in Matteus 5:3-11 en die ā€œVolg My!ā€-opdrag in Matteus 9:9, onderskeidelik in November en Desember aan die nege eienskappe verbind. Die Bybeldagboek bevat ook 28 bladsye met visuele versterkingsprente in kleur gekoppel aan sekere dae se oordenkings. Elke dag se oordenking word met ā€˜n gebed afgesluit.

Information

R285,00

1 in stock

0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop