Bybel Skattejag Hardeband

ISBN: 9781920592684
SKU: VAV0169 Categories: , Tag:

Gebruik die baie toeganklike teks van die 1983 Afrikaanse Vertaling. Vorm ‘n brug tussen Bybelstorieboeke en die volteks-Bybel. Verduidelik belangrike Bybelse temas en verse aan kinders. Help kinders om God en die Bybel te verstaan volgens hul leer- en vergelykende stadiums. Voed liggaam, siel en gees. Maak Bybellees ‘n opwindende avontuur. Rig kinders in die regte rigting op hul geestelike reis. ‘n Goeie bron vir ouers en onderwysers.

Unieke Afrikaanse Studiebybel vir Kinders
Maak Bybellees ‘n avontuurlike skattejag. Die Skattejagbybel vorm ‘n unieke brug tussen Prentebybels en Volteksbybels.
– Volledige Bybelteks, Genesis tot Openbaring.
– 1856 Bybelbladsye in volkleur (1983 – vertaling).
– Die Bybel is ‘n kompas vir kinders se geloofslewe.
– Dit beklemtoon die belangrikheid van die familie in Christus.
– Hierdie karakters is die “Weggies”. Die “mense van die Weg” is die eerste benaming wat aan Christene in die Bybel gegee is.

Information

R539,00

4 in stock

0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop