40 Dae tot hoop

R200.00

Description

Ronell Bezuidenhout nooi jou saam op ‘n  reis vol uitdagings, ‘n reis waar jy jou ou gewoontes bevraagteken en ongemaklike waarhede aanhoor. Dié reis lei na hernuwing en hoop, soos die eerste lig wat breek op ‘n splinternuwe dag.

 

Uitgewer: Lux Verbi

SKU: VAV0302 Categories: , Tag: ISBN: 9780796320421