Haasfontein – Willistondistrik

Brand du Toit van Haasfontein in die Willistondistrik is gewoond daaraan om tot drie weke alleen op sy plaas te moet wees terwyl sy vrou in Upington agterbly om hul jongste dogter met haar sportaktiwiteite te help. “Nie enige iemand kan by hierdie tipe lewe aanpas nie,” gee hy toe.  Maar hy hou vas aan die belofte van reën …

Luister na Anoeschka se volgende vertel van haar reis …

Share this post