En die resultaat is …

Na soveel maande se reis en stories insamel, het die produksieproses van Net voor die droogte my breek begin.

En hierdie Saterdag word die boek met trots bekendgestel in die Paarl.

Dankie aan elkeen se bydrae op watter manier ookal tot hierdie publikasie.

Die stories is hartroerend meesterlik, met ‘n goeie skoot humor oorvertel deur die meesterstorieverteller, Anoeschka von Meck. Die boek sal ‘n pragtige Kersgeskenk uitmaak en boonop word ‘n gedeelte van die opbrengs teruggeploeg in die Droogtehulpfonds.

 

 

Share this post