Tik is ‘n dwelmmiddel wat geweldig gewild onder kinders van selfs so jonk as ag jaar oud is. Wat is die newe-effekte? Waarvoor moet ons uitkyk? Eenvoudige pamflet om kinders te waarsku om nie Tik te gebruik nie.
Available in Afrikaans and English
Free
185 in stock