2 Korintiërs Nié die einde van die storie nie

ISBN: 9780864879134
SKU: BM0134 Categories: , Tag:

Die brief wat ons as 2 Korintiërs ken, is ʼn intieme kykie op hoe verhoudings tussen mense as gevolg van misverstande en mis­plaaste verwagtings kan skeefloop. Die gemeente in Korinte het gedink Paulus het hulle nie lief nie omdat hy nie by hulle geld wou neem vir sy lewensonderhoud nie. Paulus wou hulle egter leer om nie op eer en posisie ingestel te wees nie. Hy wou hê die gemeente moes hom as ʼn vader erken.  Vir Paulus was die insameling vir die gemeente in Jerusalem ook baie be­langrik. Omdat hy nie van die gemeente in Korinte lewensonderhoud wou ont­vang nie, het hierdie insameling die Korintiërs egter agterdogtig gemaak. Is dít hoe Paulus vir homself sorg?

Information

R150,00

10 in stock

0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop