Matteus 17 – 28
ISBN: 9780864879073
Matteus 17 begin met drie bang dissipels. Matteus 28 eindig met twee bang vroue. Tydens die verheerliking op die berg, toe Jesus se voorkoms voor hulle oë verander het, het Jesus sy dissipels aangeraak en vir hulle gesê: “Moenie bang wees nie.”
Information
R150,00
9 in stock



