Kleuterkerk 1 Doenboek
ISBN: 9780864878502
Kleuterkerk 1 Doen-boek is die ideale “kategese”-hulpmiddel vir gemeentes wat kleuterkerk-byeenkomste hou. Dit is ook ʼn uitstekende boek vir ouers wat “huiskerk” met hulle voorskoolse kinders wil hou. Hierdie aktiwiteitsboek lê die inhoud van elke aanbieding by die kinders vas met ‘n Bybelvers, ʼn kort boodskap en ‘n gebed. By die boodskap is daar ook ʼn prentjie wat die kinders kan inkleur of ʼn aktiwiteit om te doen. Kleuterkerk 1 Doen-boek is ideaal om jong kinders te leer Jesus is baie lief vir hulle. Gemeentebediening, Gemeentepakket, JEUG, Peuter (2-5)
Information
R55,50
20 in stock



