Tiener en seks = Swanger?
Groepsdruk en nuuskierigheid maak dat baie tieners voor die besluit te staan kom – kan ek maar seks hê; of moet ek eers wag? Hierdie pamflet gee aan tieners ‘n breë agtergrond oor die nadele daarvan om te vroeg seksueel aktief te wees.
Free
Out of stock



