In Christus is ons hoop
ISBN: 9781776160181
Die inhoud van hierdie saamreisgids sny verby enige wêreldse wensdenkery tot in die hart van die evangelie. Dit herinner ons dat ons identiteit as Christene ten diepste “in Christus” opgesluit lê. Christus het deur sy kruisiging en opstanding volledig hoop vir ons gebring. Mag hierdie boek jou geloof opnuut anker en jou motiveer om liefde en hoop voluit uit te leef.
Information
R70.00
6 in stock



