Hoe gemaak met die mense op straat?
Die ekonomiese stand van ons land en ook vele ander faktore veroorsaak dat ons land deurtrek is met bedelaars en haweloses. Hoe gemaak met hierdie mense? Hoe kan ek help? ‘n Pamflet met handige riglyne oor hoe om hierdie mense te hanteer en by te staan.
Information
Free
413 in stock



