Anoeschka sit haar reis voort en vind soveel meer as net stories … sy maak vriende, sy ontdek ‘n ommeswaai in mense se gesindhede, sy leer van planne maak. Luister hier na die volgende afdeling van haar reis.

Luister bietjie na Littie Louw se boodskap hier.

En Anita van Dyk se verhaal van haar droogte hier.

 

 

Share this post