Nuusbrief Winter 2020

In die Winter 2020 nuusbrief vertel CLF, ondanks die huidige uitdagende tye, van nuwe inisiatiewe (Ekologiese gemeenskap), vennootskappe, gratis hulpbronne en meer.

Besoek www.clf.co.za, kliek “Latest News” of kliek op die skakel hier onder om dit af te laai.

Lees dit hier.

Share this post